3-Bestandele Fudge

3-Bestandele Fudge

3-Bestandele Fudge

Bestandele:
  • 1 blik kondensmelk
  • 500g wit sjokelade
  • 200g “Peanut brittle”
  • Versiering: 1 x pakkie caramel diddle
  • daddle popcorn vir bo op
Metode:
  1. Gooi die blik kondensmelk en die wit sjokelade in ‘n mikrogolf bestande glasbak.
  2. Plaas in die mikrogolf vir 6 minute met 1 minute intervalle wat jy dit deur roer.
  3. Sodra dit uit die mikrogolf kom kan jy die opgekapte “peanut brittle” by die mengsel ingooi en meng dit goed deur.
  4. Los ‘n paar stukke van die peanut brittle vir bo op die beslag as versiering.
  5. Gooi die megsel in ‘n bak of oondbak uit (ongeveer 16x16cm groot) voer die bak uit met bakpapier voor jy die mengsel ingooi.
  6. Gooi die laaste peanut brittle of caramel popcorn bo oor, sodat dit plak aan die warm mengsel.
  7. Plaas in die yskas vir ‘n minimum van 2 ure sodat dit kan stol.
  8. Sny in blokkies op en bedien soos verkies.