Leer voorskoot
R1350,00
Ons volleer Voorskoot is uniek, handgestik van 100% egte premium kwaliteit bees leer.
In voorraad
Beskrywing
Ons volleer Voorskoot is uniek, handgestik van 100% egte premium kwaliteit bees leer. Die voorskoot is is vir beide die skoner geslag en die manne wat om die vuur staan en braai. Dit is lig, verbasend lig. Dit is gemaklik, verbasend gemaklik. Dit dra beter as jou st. 10 grasshoppers wat nou nog in jou kas lê. Dit maak maklik skoon en gaan jou gaste nog makliker beïndruk. Fantastiese geskenk idee vir ‘n man of vrou.


Resensies
Daar is nog geen resensies nie