Olyf Olie

R325,00

Corli Ekstra Evangeliese Olyfolie gekultiveer uit die vrugbare grond van die Klein Karoo.

In voorraad

Beskrywing

Corli Ekstra Evangeliese Olyfolie gekultiveer uit die vrugbare grond van die Klein Karoo. Prominente ondertone van peper, okkerneute, tamatie, groen olywe en kruie gaan jou smaakpapille kielie en jou laat smag na meer. Corli Olyfolie wat geskik is vir verbruik soos dit is.
Gebruik dit in enige van jou kos resepte, binne of oor enige gereg.

Additional information

Weight 1,2 kg

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Wees die eerste om 'n resensie te skryf

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui